Keith Larsen

Keith Larsen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1924-06-17)17 Junie 1924
Sterfte 13 Desember 2006 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keith Larsen (17 Junie 1924 – 13 Desember 2006) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mission Batangas (1968), Night of the Witches (1970), Trap on Cougar Mountain (1972), en Whitewater Sam (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy